Daniel Henri MORKEL is op 20 Februarie gebore, die kleinseun van my nefie Daniel Johannes MORKEL. Sy ouers, Henri (Hendrik Wade MORKEL) en Rinke (Catharina Elizabeth PRETORIUS) het die ou familie tradisie voortgesit met die vernoeming van hul oudste seun na die paternale oupa. Die patroon van Daniel, afgewissel met Hendrik word nou reeds vir nege geslagte gevolg. Lees gerus meer hieroor onder ‘Naming Traditions’ onder ‘Morkel Genealogies’.
Daniel Henri MORKEL was born on 20 February 2013, grandson of my nephew Daniel Johannes MORKEL. His parents, Henri (Hendrik Wade MORKEL) and Rinke (Catharina Elizabeth PRETORIUS) has continued the tradition of naming the oldest son after the paternal grandfather. The sequence of Daniel alternated with Hendrik has been followed unbroken now for nine generations. More in “Naming Traditions” under “Morkel Genealogies”.