Schoonenberg-Malan-1-Finaal-.pdf
Dr Jan Malan het die stranding van die Schoonenberg deeglik nagevors en opgeskryf in twee dele. Hier is Deel I soos gepubliseer in die Suid-Afrikaanse Tydskryf vir Kultuurgeskiedenis 27(1) Junie 2013. Die naam van die skip word in die ou dokumente soms as Schonenberg en op ander geleenthede as Schoonenberg gespel.
Schoonenberg-2-Malan-Finaal-Jan-2014.pdf
In sy tweede deel vertel Jan Malan van die gebeure na die stranding – hoeveel strandroof was daar? wie was skuldig en die ondersoek van die VOC.